MENU

David Fourie

1016137_4382022569055_1911086237_n

David Fourie die veelsydige sanger geniet enorme ondersteuning van alle gedrukte en digitale pers. Sy gesig is gereeld te sien op KykNet programme soos Jukebox en Kwêla. Elke belangrike koerant publiseer gereeld artikels en resensies oor sy bekendstellings en aktiwiteite.